Speurder Adriaan Kruger is op die spoor van 'n moordenaar wat s??? pynlik netjies te werk gaan dat hy o???nskynlik geen leidrade agterlaat nie. Boonop lyk dit asof die moordenaar doelbewus kat-en-muis met hom speel. Sal hy die moordenaar kan vastrek voordat di??? weer toeslaan? Di??? senutergende misdaadondersoek waarin Adriaan gewikkel is, sal die leser aan die raai hou tot en met die heel laaste bladsy.
Read More

Read Less