Eclogae: Hierdie publikasie is die eerste Afrikaanse prosavertaling van Vergilius (10--19 vC) se Bucolica. Die werk staan ook bekend as Eclogae. Met hierdie bundel het Vergilius Rome se eerste digter van bukoliese po?sie geword. Georgica, wat 'boerderyaangeleenthede' beteken, het in 29 vC verskyn, 'n tyd toe die landbou weens langdurige oorlogvoering 'n laagtepunt bereik het. Octavianus het die hulp van die Romeinse digters ingeroep. Hoewel die Georgica didaktiese po?sie is en oor o?nskynlik prosa?ese onderwerpe soos ...
Read More
Eclogae: Hierdie publikasie is die eerste Afrikaanse prosavertaling van Vergilius (10--19 vC) se Bucolica. Die werk staan ook bekend as Eclogae. Met hierdie bundel het Vergilius Rome se eerste digter van bukoliese po?sie geword. Georgica, wat 'boerderyaangeleenthede' beteken, het in 29 vC verskyn, 'n tyd toe die landbou weens langdurige oorlogvoering 'n laagtepunt bereik het. Octavianus het die hulp van die Romeinse digters ingeroep. Hoewel die Georgica didaktiese po?sie is en oor o?nskynlik prosa?ese onderwerpe soos akkerbou, boomkwekery en wynbou, perde- en veeteelt, en byeboerdery handel, omskep Vergilius dit in po?sie wat die toets van tweeduisend jaar deurstaan het.
Read Less
Add this copy of Distributed Computing: Principles and Applications to cart. $65.91, good condition, Sold by ThriftBooks-Reno rated 4.0 out of 5 stars, ships from Reno, NV, UNITED STATES, published 2019 by Pearson.
Add this copy of Distributed Computing: Principles and Applications to cart. $65.91, good condition, Sold by ThriftBooks-Dallas rated 4.0 out of 5 stars, ships from Dallas, TX, UNITED STATES, published 2019 by Pearson.
Add this copy of Distributed Computing: Principles and Applications to cart. $113.42, good condition, Sold by Bonita rated 4.0 out of 5 stars, ships from Santa Clarita, CA, UNITED STATES, published 2019 by Pearson.